The Africa Guide - AfricaGuide.com
The Africa Guide - AfricaGuide.com
HOME | CONTACT US | LINK TO US | NEWS LETTER | AFFILIATES
TOURS & SAFARIS | GUIDE TO AFRICA | FORUMS | SHOP | ACCOMMODATION | PHOTO LIBRARY | CLASSIFIEDS
 
 
 
   

Welcome! » Log In » Create A New Profile

Afrikaans. Nog een keer.

Posted by Anonymous User 
Anonymous User
Afrikaans. Nog een keer.
January 31, 2003 08:43PM
Hi! Ek kan natuurlik nie glo, dat niemand, wat hierdie webwerf besoek, nie afrikaans praat nie. Ek wag vir jou antwoorde.
nikitozzzo van Rusland
Anonymous User
Excuse me
February 03, 2003 06:43AM
Excuse me for being curious, but how comes that a person in Russia speaks Afrikaans? Are you a South African or Southwest African who has emigrated to Russia? But your disbelief in that nobody visiting this website speaks Afrikaans obviously was false.
Anonymous User
Afrikaans
February 11, 2003 09:32PM
Hi! Thanks for your response. No, i'm neither South African, nor West-African, i'm Russian, and i study Afrikaans at the Saint-Petersburg State University. I'd like to practise my Afrikaans and simply just to chat with somebody from that remote, warm, sunny country.
Anonymous User
Daar is maar Afrikaans in die wereld
March 10, 2003 09:49PM
Hi Nikitozzo

Ek is 'n engels spreekend Suid Afrikaaner wat op die oomblik in the caribbean woon. Ek gaan die einde van die jaar teurg na suid afrika toe trek. My afrikaans is redelik swak, want ek het nie vir meer as drie jare gebruik nie, maar ek sal enige kans welkom om dit to verbeter. Stuur vir my 'en email na iam@non-existant.com as jy wil praat.

Goed so en lekker bly

David
Anonymous User
afrikaans
March 26, 2003 12:56PM
Hallo daar!

As jy nog wil oefen, sal ek jou bietjie help! Ek woon naby Kaapstad, en werk by Kalahari.net - 'n webtuiste van waar jy boeke, CD's, DVD's en nog vele meer kan koop. Stuur vir my 'n e-pos en laat my weet hoe dit daar by julle gaan!

Vriendelike groete
Annemie
Anonymous User
Afrikaans in Rusland
April 11, 2003 02:53PM
Terwyl ek in die 80s op Kovsies (Bloemfontein) geswot het, het ons geweet dat Afrikaans in Rusland sowel as in die VSA bestudeer word, want dit is die jongste taal in die wêreld. Op 'n keer het iemand van Texas die universteit besoek, en dit was vreeslik vreemd om iemand met 'n Texas "drawl" te hoor Afrikaans praat! Trouens, baie van my vriende in die VSA en elders is gefassineer deur die taal, en ons gebruik terme soos "lekker slaap", "Vrystaat!", "gogga", ens vryelik oor en weer. Voorspoed met die studie van Afrikaans in Rusland!
Anonymous User
Uzhnaya Afrika!
July 04, 2003 11:17AM
Privet nikitozzzo!

Kak dela? Ti gavarish pa-afrikanski?! Otlichno! Ek praat Afrikaans en Russies en het in St. Petersburg gewoon vir 'n paar maande. Kan amper nie glo dat iemand in Rusland Afrikaans kan praat nie. Waar het jy dit dan geleer?

Poka!
Elwin

Anonymous User
Hi Nikitozzo
October 13, 2003 08:01PM
Hello hoe gaan dit met jou? Ek is ‘n suid afrikaaner wat op di oomblik in koewait woon. My pa trek rond baie so ek trek maar orals rond die wereld. Ek was nooit in russia nie en is baie geintressered hoekom iemand wat daar woon wou afrikaans praat?! En ekke is ook baie intressered in die plek self.
Laat weet terug
lei

Anonymous User
Afrikaans in St. Petersburg
February 14, 2004 11:53AM
Priviet, Nikita, as jy nog in St. Petersburg is en Afrikaans wil praat, stuur my 'n boodskap.

Paka,
Manie


Anonymous User
Hallo van Kaapstad
February 23, 2004 11:10PM
Hallo daar!

Hoe lank vat dit jou om afrikaans te leer en is daar baie mense in Rusland wat dit leer.Beplan jy om ons hier te besoek?

alettea
Anonymous User
Afrikaans
March 06, 2004 09:50AM
Dankie vit u antwoord! Ek is nog in Sint-Petersburg, beter se ek woon hier, ek is hier gebore en ek studeer ook hier. Ek studeer Afrikaans aan die Universiteit van Sint-Petersburg.
El sien daarna uit om van u 'n boodskap te kry.
Nikita

Help - Afrikaans
August 08, 2005 10:56PM
I really have not much idea what all you guys are saying except obviously something about no-one on here posting in Afrikaans, but as you all now have....I wonder if any of you have any tips for teaching yourself basic Afrikaans (in English, I live in London and am English myself) as I've looked in many bookshops and I haven't seen even one 'teach yourself' type of book! I'll be going to SA later this year and would just like to learn a little, just to make the effort and understand the very basics, as I'm not very good at persevering with new languages!

Thanks!
Russies-Afrikaans
August 30, 2005 10:11AM
Nou ja toe. Dit lyk my Afrikaans is besig om 'n globale taal te word, selfs in die ou-Rusland. Jy is welkom om met my te skakel. Ek glo hier is heelwat Suid-Afrikaners wat met 'n Russiessprekende sal wil kommunikeer, veral gesien vanuit die verlede waaruit beide lande kom. Ek sal graag meer van jou wil weet en sodoende jou help met Afrikaans.
...Afrikaans ...!
November 08, 2005 02:51AM
Wat 'n aangename verrassing om Afrikaans op 'n oorwegende Engelse forum te sien. Wonderlik!! Viva Afrikaans! Ek woon tans 'n Taiwan ... leer mense Engels(!) praat maar ek mis my moedertaal baie. Wat doen jy in Rusland? Hoor graag van jou!
why
November 16, 2005 09:05AM
LAST EDITED ON Nov-16-05 AT 09:06 AM (GMT)


wou graag weet hoekom jy afrikaans wil leer ? eks bly om te hoor daar is mense wat dit wil aanleer, maar wonder net wat die nut is daarvan, want almal wat afrikaans kan praat kan ook engels praat ?
laat weet my asseblief.

just incase your afrikaans is not that good already, I'm asking why you are studying afrikaans ?

Thanks Velle

o,ja.eks ook in Taiwan.

smiling smiley wat 'n verrassing!
December 04, 2005 04:05AM
Ek dink dis wonderlik dat iemand my taal wil leer.
Ek wil 'n bietjie
December 13, 2005 08:25PM
Afrikaans praat. Ek woon in Kanada en ek wil net met iemand in die taal praat.
smiling smiley Uitstekend!
February 13, 2006 03:18AM
Dis uitstekend dat mense nog Afrikaans (al in vêrre plekke soos Rusland!) probeer leer.
Ek't gehoor wanner ek nog in Suid Afrika was dat Afrikaans het begin om "uittesterf". Maar dit lyk my nie so nie!

Ek is ook in Taiwan en wil graag met julle in Afrikaans praat. Ek mis ook baie die voorreg van om Afrikaans te praat. (doh... ek hoop my grammatika is korrek...)

Ek het nooit genoeg van my moedertaal gespreek terwyl ek grootgeword het. Nou is ek in 'n ander land en ek is baie jammer dat my Afrikaans so sleg is.

As iemand wil praat deur email, stuur vir my 'n pos! (kell@mighty.co.za)

IS AFRIKANN HARD TO LEARN?
June 25, 2006 10:39PM
i would love to learn how to speak afrikann. i think it is an awsome language. my friend speaks it and says it's pretty easy. is it?

thanks,
Talitha
Afrikaans leer / learning Afrikaans
September 13, 2006 08:29PM
Hallo daar / Hi!

Ek is bly om te vind 'n forum met mense wat Afrikaans praat!

I'm glad to have found a forum where Afrikaans is spoken!

Ek is Duits. I'm German.

Ek het begin om Afrikaans te leer want daar is 'n neef in my familie wat van Suid Afrika gekom het.

I started to learn African because there is a (female) cousin in my family who came from South Africa.

Soos ek julle e-pos gelees het, daar het ek gedink, ek moet vir julle vertel waar ek 'n bietjie Afrikaans geleer het:

When I read your postings I thought I must tell you where I learned a little African:

In die internet,



www.afrikaans.us



Dis 'n baie goede webwerf!

This website is very special!

En hierdie woordeboek kan julle ook a bietjie help:

And this dictionary is helpful as well:



www.freedict.com/onldict/afr.html



Ek hoop dat dié wenk is goed vir die mense tussen julle wat Afrikaans wil leer!

I hope this will help those among you who want to learn African!

Vriendelike groete

van

Britta

(If compared with other languages, African is not very hard to learn as its grammatical structure is fairly simple. It's much harder to learn e.g. French, Spanish or even Czech. Let alone Russian -
which I haven't tried - but the Russian writers in this forum will be able to confirm this.)




Ek bly in China
July 10, 2008 12:56PM
Hi julle,

Wonderlik om Afrikaans buite die landsgrense te kan praat. Is nou al vir 4 maande in Wuxi, Jiangsu Provinsie, China.

Ek geniet dit baie hier en sal graag met alle afrikaanssprekendes wil kontak maak.

Dis wonderlik om te hoor dat iemand in Rusland die Afrikaanse Taal bestudeer en kan skryf.

Ek is tans besig om Chinees te leer, maar dit is maar effe aan die moeilike kant. Maar ek gaan dit bemeester, al vat dit my effens lank.

Ek hou van China

Laat hoor gerus van julself

Groete

Gawie Liebenberg
Skype naam: Gawie4
Wuxi, China



Hmmm
January 20, 2009 02:22PM
Hi there,

I just thought I'd mention a few things here.

Afrikaans does not mean "African". It is purely Afrikaans. It is a name.

Neef is male not female. It counts as a male cousin or a nephew. Niggie is a female cousin or niece.

>Hallo daar / Hi!
>Ek is bly om te vind 'n
>forum met mense wat Afrikaans praat!
>
>I'm glad to have found a forum
>where Afrikaans is spoken!
>Ek is Duits. I'm German.
>Ek het begin om Afrikaans te leer
>want daar is 'n neef in
>my familie wat van Suid Afrika
>gekom het.
>I started to learn African because there
>is a (female) cousin in my
>family who came from South Africa.
>
>Soos ek julle e-pos gelees het, daar
>het ek gedink, ek moet vir
>julle vertel waar ek 'n bietjie
>Afrikaans geleer het:
>When I read your postings I thought
>I must tell you where I
>learned a little African:
>In die internet,
>
>www.afrikaans.us
>
>Dis 'n baie goede webwerf!
>This website is very special!
>En hierdie woordeboek kan julle ook a
>bietjie help:
>And this dictionary is helpful as well:
>
>
>www.freedict.com/onldict/afr.html
>
>Ek hoop dat dié wenk is goed
>vir die mense tussen julle wat
>Afrikaans wil leer!
>I hope this will help those among
>you who want to learn African!
> Vriendelike groete
>van
>Britta
>(If compared with other languages, African is
>not very hard to learn as
>its grammatical structure is fairly simple.
>It's much harder to learn e.g.
>French, Spanish or even Czech. Let
>alone Russian - which
>I haven't tried - but the
>Russian writers in this forum will
>be able to confirm this.)



Afrikaans
January 20, 2009 02:34PM
Hallo ladyravensa,

Goed om weer van iemand te hoor wat Afrikaans wil leer en praat buite die Suid-Afrikaanse landsgrense.

Hoe lank leer jy nou al Afrikaans? Ek moet sê dat "African" nie Afrikaans is nie. Suid-Afrika het 11 verskillende tale en daarom is Afrikaans 'n taal op sy eie!

Ek is nog steeds in Wuxi en my vrou is ook nou hier by my.

Ons geniet Wuxi baie.

Hoop om weer van jou te hoor

Groete

Gawie & Petro
Wuxi, China
"Afrikaans"
January 20, 2009 05:32PM
Hallo!

Dis goed om te leer van julle!

Well, it's now more than two years that I wrote this posting - and I'm very surprised to get answers from you after all this time.

At the moment I cannot concentrate on writing this in Afrikaans because I'm a bit out of practice. Partly because of my five-month-old little daughter. But at least her lullaby is Afrikaans: "Nankie pooh" - which I have been singing to her for nearly a year now. That includes the time when she was still in my belly. And she already reacted then.

As for your answers:

I'm very thankful if you correct my vocabulary and grammar. It is so difficult for me to find the right words because I have no proper dictionary.

As far as the word "Afrikaans" is concerned, I know what it means, and I also know about the eleven languages in South Africa along with the history of Afrikaans.

I only thought it had to be translated. Look: I'm German, but you don't say "Deutsch" in English. So I thought there had to be a translation for "Afrikaans", too.

Do you call it "Afrikaans" in any language?

Even in the Online Dictionary they call it "African" - so that's where I took it from.

I started to learn Afrikaans in 2006 or so.

Groete

Britta

Hoop om te skryf in Afrikaans ver die volgende keer
I need the Afrikaans Lyrics to "Ek's verlief"
May 23, 2009 05:21AM
LAST EDITED ON May-23-09 AT 05:35 AM (GMT)


Please could someone post the full, correct and accurate AFRIKAANS lyrics to the Míchelle Steynberg (Drop Dead Gorgeous) song "Ek's verlief" on this forum?

I'm 'studying'(sic) Afrikaans on my own (can only understand some of what I hear and much of what I read; but can't really speak or write it myself, as I have no aural contact with any speakers of it...) I really like the song "Ek's verlief" (Yes, I know that the title means "I'm in love"!), but I cannot accurately understand all the lyrics, and I have scoured the internet in vain trying to find the lyrics actually printed out anywhere!

Thanks for any help anyone can provide!

P.S: Could someone please also explain to me what the distinction is (what the correct spelling --in Afrikaans!! is) --is it "Afrikaaner" with three a's (total!) or "Afrikaner" (with only two a's total)?? --Thanks again!!


AFRIKAANS: "Ek's verlief"
May 23, 2009 11:08AM
Hi daar,

Hier is die Youtube adres vir die liedjie solank.

www.youtube.com/watch?v=v7jWcwaarm8

Ek kon nog nie die woorde opspoor nie. Sal dit soek en aanstuur sodra ek dit gekry het.

Nog 'n webtuiste met Michelle se inligting:

http://www.dropdeadgorgeous.co.za/theysay.htm

Ek hoop dit help.

Waar in die wêreld is jy vandaan?

Laat weet gerus.

Groete

Gawie Liebenberg
Wuxi, China





AFRIKAANS
May 23, 2009 11:20AM
Hi daar,

Het vergeet om jou laaste vraag te antwoord.

Die korrekte Afrikaanse spelling is beslis "Afrikaner."

Groete
"Afrikaaner" and "Ek's verlief" lyrics
May 25, 2009 12:25AM
LAST EDITED ON May-25-09 AT 00:42 AM (GMT)


LAST EDITED ON May-25-09 AT 00:39 AM (GMT)

LAST EDITED ON May-25-09 AT 00:32 AM (GMT)

Hallo Gawie!

Dankie vir u antwoord!

Ek is oorspronklik van Suid Kalifornia, maar har leevt hele my volwasse lewe in Noord-Europa, daarom kan ek Noors en Duits volvlissend, en dus, ek kan "speel" met elke andere germanske spraak en dialekter...(Ongelukkig, op di oomblik woon ek weer in Suid Kalifornia...)

Dankie ook vir die Steynberg links! Actually, I had already found those two sites in my previous fruitless searches for the lyrics. [It seems there's also a band of young guys, some still in high school, in America (Denver?) who are also called "Drop Dead, Gorgeous"(*) which further clouded my efforts to obtain the lyrics to "Ek's verlief" via Google...)

(*)["Drop-dead" in "Drop-dead gorgeous!" is an adverb modifying (intensifying!) the adjective "gorgeous"; "Drop dead, Gorgeous!" on the other hand, is a command to "drop dead!", addressed to someone the speaker is calling "gorgeous" -- the comma after "dead" makes all the difference in the world!]

Speaking of Google, I actually only stumbled upon this Afrikaans forum when I comparatively googled "Afrikaaner" and "Afrikaner" (on Afrikaans-only web-pages) to compare the number of hits each query resulted in, in order to see which form was more common, and found that "Afrikaner" was vastly more prevalent, but that there were also far too many instances of "Afrikaaner" as well, on Afrikaans-language web-pages, for me to be able to dismiss it out-of-hand as a totally incorrect form.
So I'm still curious --
--Is "Afrikaaner" simply a mistaken 'back-formation', influenced by the spelling of "Afrikaans"? Or is "Afrikaaner" an older spelling?

Met vriendelike groete!

PS. Wat makt jy in Kina?





Re: I need the Afrikaans Lyrics to "Ek's verlief"
January 03, 2013 08:06AM
aardvaark Wrote:
-------------------------------------------------------
> LAST EDITED ON May-23-09 AT 05:35 AM (GMT)
>
> >
> I'm 'studying'(sic) Afrikaans on my own (can only
> understand some of wha

Please could someone post the full, correct and
accurate AFRIKAANS lyrics to the Míchelle
Steynberg (Drop Dead Gorgeous) song "Ek's verlief"
on this forum?
I really like the song "Ek's verlief" (Yes,
I know that the title means "I'm in love"!), but I
cannot accurately understand all the lyrics, and I
have scoured the internet in vain trying to find
the lyrics actually printed out anywhere!

The Lyrics to the song by Michele Steynberg and her band "Drop Dead Gorgeous" with, "Ek's Verlief" are as follows:

As jy so na my kyk, voel ek wat jy dink,
Voel ek jou kosbaarste besitting,
Daar's so baie tussen ons,
Ek's gegiet in vaste grond.
Jy laat my voel asof ek
Vir altyd en vir ewig kan bly lewe
Net vir jou will lewe
Ek's jou keuse, Ek't geen vrese

As jy my so vashou, kan ek berge verskyf,
Geen smart of verwyt
Ek is veilig hier by jou
Ek's verlief op jou
My enigste vrees so wees
As jy sou ophou bestaan
Sal ek tot niet vergaan
Dan daag ek die dood met my laaste koeelskot

Ek's verlief op jou X 2
Ek's verlief op jou
Ek is verlief op jou

Ek is so verlief op jou, ek is so versot op jou,
Ek het alles opgeoffer
Net om hier by jou te kan wees
Jy voel dieselde ek weet
As jy so na my kyk
Kan ek bly lewe,
Net vir jou wil ek lewe
Ek's jou keuse, Ek't geen vrese

Ek's verlief op jou X 2

Daar's so baie tussen ons
Ek's gegiet in vaste grond
Ek's gegiet in vaste grond

Ek's verlief op jou
Ek's verlief op jou

Here is a video I made of this song.
Michelle Steynberg & Drop Dead Gorgeous with "Ek's Verlief." (with lyrics)
Re: I need the Afrikaans Lyrics to "Ek's verlief"
January 14, 2013 11:37PM
Hello mense

Lekker onderwerp thumbs up

Gaan loer gerus hier in en laat weet van julle....

Afrikaans op die web vanaf 2001...

Francois
Sorry, only registered users may post in this forum.

Click here to login

 
 
   
TOURS & SAFARIS | AFRICA MAP | GUIDE TO AFRICA | FORUMS | SHOP | ACCOMMODATION | PHOTO LIBRARY | CLASSIFIEDS
Safaris in Africa |  Tours in Africa |  Overlanding in Africa |  Adventure Holidays in Africa |  Volunteer in Africa |  Beach Holidays in Africa

copyright © 2013 africaguide.com All rights reserved

  .